dcsimg

Geelpensklipkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelpensklipkabeljou (Epinephelus marginatus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is bruin met 'n geel pens en het wit-groen vlekke op die rug en sye. Dit word tot 1.5 m lank en weeg dan 26.7 kg. Die vis kom voor in diep rotsriwwe. Dit is 'n gewilde lynvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelpensklipkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelpensklipkabeljou (Epinephelus marginatus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is bruin met 'n geel pens en het wit-groen vlekke op die rug en sye. Dit word tot 1.5 m lank en weeg dan 26.7 kg. Die vis kom voor in diep rotsriwwe. Dit is 'n gewilde lynvis.

 src= Op 'n rotsrif  src= In 'n akwarium
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF