dcsimg

Goudsnip ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan die voël bekend as Greater Painted Snipe.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Rostratula benghalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Goudsnip: Brief Summary ( Afrikaans )