dcsimg

Europese naguil ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Europese naguil (Caprimulgus europaeus) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël in boomveld, savanne en plantasies. Die voël slaap meer op takke en minder op die grond. Die voël is 26 – 28 cm lank en 55 - 80 g groot. In Engels staan die voël bekend as die European Nightjar.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Caprimulgus europaeus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Europese naguil: Brief Summary ( Afrikaans )