dcsimg

Batis (sangvoëls) ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Batis is 'n genus van sangvoëls wat aan die familie Platysteiridae behoort. Hierdie spesies kom in Afrika suid van die Sahara voor.

Hulle is klein, stewige insekvretende voëls wat meestal in oop woude of bosse voorkom. Die nes is netjies en word laag in 'n boom of bos gebou. Hulle vang insekte in vlug, maar jag ook soms insekte van die grond af.

Hulle het 'n tipiese trippel fluit, in dalende toonhoogte.

Spesies

Die genus omvat die volgende spesies:[1]

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Batis (sangvoëls): Brief Summary ( Afrikaans )