dcsimg

Suidelike klipkoggelmander ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suidelike klipkoggelmander (Agama atra) is 'n endemiese reptiel wat voorkom oor bykans die hele Suid-Afrika. Dit leef in klipbanke en heuwelhange. Hulle word 10 tot 16 cm lank. Die koggelmander het 'n vierkantige kop en donker houtskoolgrys lyf. Hulle vreet miere, termiete en ander klein ongewerweldes. Die mannetjie is opvallend in die somer wanneer hy op oop plekke sit en die blou van sy kop sigbaar is.

 src=
Territoriale vertoning

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suidelike klipkoggelmander: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suidelike klipkoggelmander (Agama atra) is 'n endemiese reptiel wat voorkom oor bykans die hele Suid-Afrika. Dit leef in klipbanke en heuwelhange. Hulle word 10 tot 16 cm lank. Die koggelmander het 'n vierkantige kop en donker houtskoolgrys lyf. Hulle vreet miere, termiete en ander klein ongewerweldes. Die mannetjie is opvallend in die somer wanneer hy op oop plekke sit en die blou van sy kop sigbaar is.

 src= Territoriale vertoning
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF