dcsimg

Lifespan, longevity, and ageing

provided by AnAge articles
Maximum longevity: 6 years (captivity)
license
cc-by-3.0
copyright
Joao Pedro de Magalhaes
editor
de Magalhaes, J. P.
original
visit source
partner site
AnAge articles

Boomkoggelmander ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die boomkoggelmander (Acanthocercus atricollis) is 'n groot (20-35cm lank) reptiel met 'n dik lyf bedek met stekelrige skubbe. Daar is 'n swart vlek op die skouer. Wyfies en jonges het 'n korsmos kleur. Die mannetjie het 'n helder ultramaryn kop. Die reptiel klouter in bome rond en pronk deur sy kop te knik. Wyd oopgesperde bek is 'n teken van dreigende gedrag. Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte. In die somer word tussen 4-14 eiers gelê in 'n gat in die grond.

Fotogalery

Verwysings en bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Boomkoggelmander: Brief Summary ( Afrikaans )