dcsimg

Wahlbergse Fluweelgeitjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wahlbergse Fluweelgeitjie (Homopholis wahlbergii) is 'n reptiel wat voorkom in noord Noordwes, Limpopo, die Laeveld, eSwatini en die noorde van KwaZulu-Natal. Dit leef onder dakoorhange, teen huismure, onder bas en op klipbanke. Hulle word tot 20 cm lank. Hulle is streng naglewend en vang motte en ander insekte om ligte. Hulle natuurlike vyande is uile en slange.

Bron

Verwysings

  1. Greenbaum, E. & Whiting, M.J. (2010). "Homopholis walbergii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 Januarie 2015.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link) AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Wahlbergse Fluweelgeitjie: Brief Summary ( Afrikaans )