dcsimg

Drakensbergkransakkedis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Drakensbergkransakkedis (Pseudocordylus subviridis) is 'n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit word aangetref in die Drakensberg, die Golden Gate, Naudésnek en Wakkerstroom. Dit is voorheen beskou as 'n subspesie van die Hoëveldkransakkedis (P. melanotus) wat in die oos-Vrystaat, Gauteng, en die binneland van noord en wes KwaZulu-Natal voorkom.

 src=
'n Drakensbergkransakkedis in die uKahlamba-Drakensbergpark
 src=
'n Mannetjie Drakensbergkransakkedis

Voorkoms

Die reptiel is middelgroot met 'n plat lyf en 'n groot driehoekige kop terwyl die skubbe op die stert stekelrig is. Die mannetjie is helderder as die wyfie en die sye is heldergeel. Die akkedis vreet insekte, spinnekoppe, bessies en blomme.

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Drakensbergkransakkedis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Drakensbergkransakkedis (Pseudocordylus subviridis) is 'n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit word aangetref in die Drakensberg, die Golden Gate, Naudésnek en Wakkerstroom. Dit is voorheen beskou as 'n subspesie van die Hoëveldkransakkedis (P. melanotus) wat in die oos-Vrystaat, Gauteng, en die binneland van noord en wes KwaZulu-Natal voorkom.

 src= 'n Drakensbergkransakkedis in die uKahlamba-Drakensbergpark  src= 'n Mannetjie Drakensbergkransakkedis
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF