'n Sondagsrokkie (of Painted Lady in Engels), is 'n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Die Sondagsrokkie is 'n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.[1]
'n Sondagsrokkie (of Painted Lady in Engels), is 'n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Die Sondagsrokkie is 'n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.