dcsimg
Image of Haddon's anemone
» Animals » Cnidarians » Anemones And Corals » » Sea Anemones »

Haddon's Anemone

Stichodactyla haddoni (Saville-Kent 1893)

Haddonse tapytanemoon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Haddonse tapytanemoon (Stichodactyla haddoni) is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Haddon's carpet anemone.

Identifikasie

Die anemoon het bereik 'n diameter van tot 500mm. Die anemoon word gekenmerk deur kort, digte tentakels met ronde punte wat soos 'n tapyt lyk. Die kleur van die tentakels wissel van heldergroen tot grys tot ligbruin en kan ook gestreep wees. Die onderkant van die anemoon het net een kleur.

Hulle leef in sagte sand of modder saam met seegrasse. Die anemoon is ook die gasheer vir anemoonvisse, garnale en krappe.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Haddonse tapytanemoon: Brief Summary ( Afrikaans )