Die boslepelhout of Kaapse saffraan (Cassine peragua) is 'n plant wat as struik of klein boompie voorkom. Dit groei in verskeie habitats aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die vrugte is 5 mm in deursnee en is donkerpers wanneer dit ryp is. Gedurende die laat 17de eeu is groot skeplepels van die hout gemaak. Daar is twee subspesies:

C. peragua subsp. affinis (Sond.) R.H.Archer C. peragua subsp. barbata (L.) R.H.Archer