dcsimg
Image of Natal Grass Cycad
» Plants » » Gymnosperms »

Natal Grass Cycad

Stangeria eriopus (Kunze) Baill.

Bobbejaankos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria. Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.

Die plant se nasionale nommer is 14.21.[1] In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.

Sien ook

Bronne

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bobbejaankos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria. Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.

Die plant se nasionale nommer is 14.21. In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF