dcsimg
» Plants » » Angiosperms »

Gladiolus caryophyllaceus (Burm. fil.) Poir.

Sandveldlelie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sandveldlelie (Gladiolus caryophyllaceus) is 'n plant wat hoort tot die Iridaceae-familie.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Namakwaland tot Caledon en ooswaarts na die Swartberge voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys, omrede dit ook in ontoeganklike plekke in die berge groei, waar dit nie bedreig word nie.[1]

Verwysings

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sandveldlelie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sandveldlelie (Gladiolus caryophyllaceus) is 'n plant wat hoort tot die Iridaceae-familie.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Namakwaland tot Caledon en ooswaarts na die Swartberge voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys, omrede dit ook in ontoeganklike plekke in die berge groei, waar dit nie bedreig word nie.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF