Die Pienkjakaranda (Stereospermum kunthianum) is 'n middelgroot boom wat voorkom en groei op miershope, in oewerbos of op klipperige heuwels in die Zambeziriviervallei. Die boom het aanskoulike pienk blomme met rooi strepies wat in groot pluime gedra word. Die vrug is plat en houtagtig.