Die Namakwa-rooiklapperbos (Erythrophysa alata) is 'n boom wat voorkom in rotsagtige hellings in Namakwaland. Die boom het drie lobbige vrugte wat soos rooi ballonne lyk.