dcsimg
» Plants » » Angiosperms »

Leucadendron strobilinum (L.) Druce

Rotstolbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die rotstolbos (Leucadendron strobilinum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Skiereiland vanaf Kommetjie tot Tafelberg. Die struik word 2.6 m hoog en dra blomme in September tot Oktober.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en word vrygelaat na 'n brand en word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Klein torre doen die bestuiwing. Die plant groei hoofsaaklik op suidelike berghellings op hoogtes van 500-1100 m.

In Engels staan dit as die Peninsula Conebush bekend. Die boom se nasionale boom nommer is:78[1].

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rotstolbos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die rotstolbos (Leucadendron strobilinum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Skiereiland vanaf Kommetjie tot Tafelberg. Die struik word 2.6 m hoog en dra blomme in September tot Oktober.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en word vrygelaat na 'n brand en word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Klein torre doen die bestuiwing. Die plant groei hoofsaaklik op suidelike berghellings op hoogtes van 500-1100 m.

In Engels staan dit as die Peninsula Conebush bekend. Die boom se nasionale boom nommer is:78.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF