dcsimg

Skurweblaarrosyntjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Skurweblaarrosyntjie (Grewia flavescens) se blare is grof, veral aan die onderkant. Die plant se blare is groter as dié van die rosyntjiebos en is taamlik breed. Die spesie is meer tropies em kom in die noorde van Limpopo, Noordwes en Mosambiek, die hele Zimbabwe en ook die noorde van Botswana en Namibië voor.

Bronne

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Skurweblaarrosyntjie: Brief Summary ( Afrikaans )