Die Horingdoring (Acacia grandicornuta) is 'n doringboom wat maklik met die enkeldoring verwar kan word. Hulle verkies droër, vlakker, harde kleigrond.