dcsimg

Lydenburgia ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Lydenburgia is 'n plantgenus in die Celastraceae-familie.

Twee van die genus se spesies, Lydenburgia cassinoides (Sekhukhuni-boesmanstee, (en) Sekhukhuni Bushman's Tea) en Lydenburgia abbottii (Pondo-boesmanstee, (en) Pondo Bushman's Tea), is beskermde bome in Suid-Afrika.[1]

Lydenburgia

Lydenburgia abbottii



Lydenburgia cassinoides



Sien ook

Verwysings

  1. (en) "Protected Trees" (PDF). Departement van Waterwese en Bosbou, Republiek van Suid-Afrika. 15 Junie 2013.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF