dcsimg

Stinkwitgat ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Stinkwitgat (Boscia foetida) is 'n boom wat twee vorms het. Die een vorm kom voor in die weste in karoo- en bosveldstreke vanaf die Noord-Kaap tot by die Kunenerivier. Die ander vorm kom voor in bosveld vanaf die sentrale deel van Botswana tot in die noorde van Suid-Afrika en in die suide van Zimbabwe.

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Stinkwitgat: Brief Summary ( Afrikaans )