dcsimg

Skerpneuspylstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die skerpneuspylstert (Himantura gerrardi) kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor. Die vis word 90 cm breed en 65 kg swaar. Die stert kan tot twee keer die lengte van die lyf word en het twee stekelpenne naby die stertwortel. Dit is 'n bodembewoner en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Sharpnose stingray.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. Manjaji, B.M., Fahmi en W.T. White (2004). "Himantura gerrardi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 24 Augustus 2010.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link) AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Skerpneuspylstert: Brief Summary ( Afrikaans )