dcsimg
Image of False plum anemone
» Animals » Cnidarians » Anemones And Corals » » Sea Anemones »

False Plum Anemone

Pseudactinia flagellifera (Drayton ex Dana 1846)

Valspruimanemoon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Valspruimanemoon (Pseudactinia flagellifera) is 'n seediertjie wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom. Die anemoon is een van die groter spesies en word tot 100 mm breed. Die liggaamstam is oranje tot rooi. Hierdie anemoon kan nie sy tentakels intrek of homself toemaak soos die pruimanemoon nie. Die anemoon leef in die tussengetysone in rotspoele of vlak riwwe. Die steek van die tentakel brand en kan nadelig wees vir die mens.

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Valspruimanemoon: Brief Summary ( Afrikaans )