dcsimg
Image of Searsia chirindensis (Baker fil.) Moffett
» Plants » » Angiosperms »

Searsia chirindensis (Baker fil.) Moffett

Bostaaibos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bostaaibos (Searsia chirindensis) is 'n boom wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Hierdie boom word die hoogste van die genus en groei meestal in woude maar kan ook soms as 'n struik voorkom. Die vrugte (5 mm in deursnee) is eers gelerig-pienk en word later rooi wanneer dit ryp is. Die blare is donkergroen en elke blaar bestaan uit drie blaartjies en die jong blaartjies is rooi gespikkel.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bostaaibos: Brief Summary ( Afrikaans )