dcsimg

Valsdoringrugrog ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Valsdoringrugrog (Raja straeleni) kom voor van Wes-Afrika tot by Oos-Londen. Die volwasse vis is bruin tot grys en die hele lyf is bedek met swart spikkels van onreëlmatige grootte. Baie keer is daar 'n donker vlek wat soos lyk by die basis van die pektorale vinne.

Die rog word 68 cm wyd oor die vinne. Hulle word op sand en modderige bodems tot op dieptes van 690 m aangetref. Die vinne is eetbaar. In Engels staan die rog bekend as False thornback skate.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Valsdoringrugrog: Brief Summary ( Afrikaans )