dcsimg

Moringaboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Moringaboom (Moringa oleifrea) is 'n boom wat voorkom in die Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KwaZulu-Natal provinsies. Die boom se blare het medisinale eienskappe. Die blare kan gemaal en saam met water gedrink word. In Engels staan die boom bekend as die drumstick tree. Die boom is inheems aan suidoos-Asië.

Sien ook

Bron

https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Jou-lewe/Skooltake/vir-skooltake-die-plante-kan-n-mens-gesond-maak-20181116

Verwysings

  1. Olson, M. E. (2010). Flora of North America Committee (red.). eFlora summary: Moringaceae: Drumstick Family. Flora of North America, North of Mexico. 7. New York and Oxford. pp. 167–169.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Moringaboom: Brief Summary ( Afrikaans )