dcsimg

Rooiblaarrotsvy ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiblaarrotsvy (Ficus ingens) 'n kleinerige boom wat ook as 'n struik voorkom. Die boom word aangetref in Gauteng, Limpopo, Noordwes, Mpumalanga, KwaZulu-Natal suidwaarts tot by Port Elizabeth. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' gelys.[1] Die spesie kom in Saudi Arabië en in Afrika van Senegal tot Ethiopië tot in Namibië voor.[2]

Die vye is redelik klein en slegs 10 tot 15 mm in deursnee en groei tussen die blare naby die takpunte. Hulle verkleur na dofrooi wanneer hulle ryp word.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.
  2. "Zimbabwe Flora" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2018.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiblaarrotsvy: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiblaarrotsvy (Ficus ingens) 'n kleinerige boom wat ook as 'n struik voorkom. Die boom word aangetref in Gauteng, Limpopo, Noordwes, Mpumalanga, KwaZulu-Natal suidwaarts tot by Port Elizabeth. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' gelys. Die spesie kom in Saudi Arabië en in Afrika van Senegal tot Ethiopië tot in Namibië voor.

Die vye is redelik klein en slegs 10 tot 15 mm in deursnee en groei tussen die blare naby die takpunte. Hulle verkleur na dofrooi wanneer hulle ryp word.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF