dcsimg
Image of scaly dogwhelk
» Animals » » Molluscs » Snails »

Scaly Dogwhelk

Nucella squamosa (Lamarck 1816)

Kappiewulk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kappiewulk (Nucella squamosa) is 'n ongewerwelde slak wat in die see voorkom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika en word tot 3.5 cm groot. Die diertjie is 'n karnivoor en vreet mossels, klipmossels en eendmossels deur 'n gaatjie in hulle doppe te boor met 'n aangepaste snoet of buisvormige proboskis. Die slak het 'n dop met 'n skubberige voorkoms weens riwwe wat spiraalvormig oor die dop strek. Hulle leef in die lae strandgebied of benedegetysone.

Bron

Verwysings

  1. Nucella squamosa (Lamarck, 1816), besoek op 24 April 2010
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kappiewulk: Brief Summary ( Afrikaans )