dcsimg

Kaokowitgat ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaokowitgat (Boscia microphylla) is 'n middelgroot boom, kan ook struik wees, en kom in die noordweste van Namibië voor. Die boom is doringagtig en groei dikwels op rotsagtige berghellings. Die blougroen blare onderskei dit van die Witgat.

Bron

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaokowitgat: Brief Summary ( Afrikaans )