dcsimg

Latimeriidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Selakante (Latimeriidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Coelacanthiformes behoort. Daar is slegs een genus met 2 spesies in die familie. Een van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Agtergrond

Hulle lywe is stewig gebou en bedek met groot benerige skubbe wat oorvleuel. Die stertvin is breed en gerond. Die eerste dorsale vin is beweegbaar. Die rugstring is hol.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Latimera

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Latimeriidae: Brief Summary ( Afrikaans )