dcsimg
Image of full moony
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Full Moony

Monodactylus falciformis Lacepède 1801

Kaapse maanskynvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse maanskynvis (Monodactylus falciformis) kom voor aan die ooskus van Afrika, van Tanzanië tot by die Breederivier in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Cape moony of die Oval Moony.

Voorkoms

Die volwasse vis is silwer terwyl die punte van die dorsale- en anale vinne donker geel of swart is. Die onvolwasse visse is ook silwer met 11 - 12 nou, donker vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 25 cm lank.

Habitat

Hulle kom voor in water met sanderige of rotsagtige omgewings; die volwasse visse verkies riviere, strandmere en hawe-areas sowel as die oop see terwyl die onvolwasse vissies in varswater of strandmere kan voorkom. Die vis is geskik vir 'n kouewater-akwarium. Dié vis kom meer algemeen voor as die Natalse maanskynvis veral langs die Natalse suidkus.

Trivia

Paul Skelton noem die vis die Ovaalmaanskynvis in sy boek A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse maanskynvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse maanskynvis (Monodactylus falciformis) kom voor aan die ooskus van Afrika, van Tanzanië tot by die Breederivier in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Cape moony of die Oval Moony.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Inhabits coastal waters including estuaries and lagoons (Ref. 5213). Seldom enters freshwater.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019). Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]