dcsimg

Kinnebak ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kinnebak (Parascorpis typus) is 'n vis en endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Jutjaw. Klassifikasie onseker, die vis word soms by die Kyphosidae of Scorpididae families ingedeel wat verkeerd is.

Voorkoms

Die vis is dof grysbruin en die binnekant van die mond en kieuholtes is wit. Die vis word tot 60 cm lank.

Habitat

Die vis leef by riwwe in water wat 15 – 200 m diep is en vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. [UICN] (en)
  2. Bleeker, P., 1875. Description du genre Parascorpis et de son espèce type. Arch. Néerl. Sci. Nat., Haarlem v. 10: 380-382, 1 pl.
  3. Bleeker, P., 1875.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kinnebak: Brief Summary ( Afrikaans )