dcsimg

Silwerflits stekelwang ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Silwerflits stekelwang (Scolopsis vosmeri) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. Die vis kom ook voor in die wes Indiese Oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as Silverflash spinecheek.

Voorkoms

Die kleur wissel tussen rooibruin tot geel met 'n donker kol by die basis van elke skub. Die kop is donker met 'n wit vlek op die agterkant van die kop. Die onderkant van die operkulum is rooi en die boonste rand swart. Die vis word 20 cm lank.

Habitat

Die vis verkies modderige of sand seebodems in water wat tot 60 m diep raak en aard ook goed in 'n akwarium.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Silwerflits stekelwang: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Silwerflits stekelwang (Scolopsis vosmeri) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. Die vis kom ook voor in die wes Indiese Oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as Silverflash spinecheek.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs in inshore waters usually on sand or mud bottoms close to reefs, as well as in offshore areas (Ref. 9785). Feeds on benthic organisms (Ref. 5213).
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]