dcsimg
Image of spotcheek emperor
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Spotcheek Emperor

Lethrinus rubrioperculatus Sato 1978

Kolwang-keiser ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kolwang-keiser (Lethrinus rubrioperculatus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotcheek emperor.

Identifikasie

Die vis word tot 40cm lank, die lyf is slank en die snoet gepunt. Die lyf is olyf tot grysbruin van kleur met blou skakerings. Daar is 'n rooibruin kol agter die rand van die kieue. Die vis het die vermoë om sy kleur skakering te verander na meer dowwe voorkoms of bruin; moontlik om sy kamoeflering te verbeter. Dit gebeur veral snags terwyl dit op die seebodem rus.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 60m diep is. Hulle is alleenlopers of kom los groepe voor. Hulle vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kolwang-keiser: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kolwang-keiser (Lethrinus rubrioperculatus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotcheek emperor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Found over sand and rubble areas of outer reef slopes. Feeds mainly on crustaceans, fish, echinoderms and molluscs. In New Caledonia, spawning peaks are observed in December and a fairly high percentage of gonads in advanced stages of maturity occurs between October and February. Marketed fresh (Ref. 9775).
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]