Die Sweepvin-plooibek (Gerres filamentosus) is 'n vis wat selde gesien word in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Threadfin pursemouth. Hierdie vis was verwar met Gerres macracanthus.