dcsimg
Image of 南非強齒鯛
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

南非強齒鯛

Petrus rupestris (Valenciennes 1830)

Rooisteenbras ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooisteenbras (Petrus rupestris) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by St. Lucia. Rooisteenbras behoort aan die familie Sparidae en is die enigste lid van die genus Petrus.

Voorkoms

Die vis is normaalweg rooierig of brons van kleur maar waar die bodem sag is tussen Mosselbaai en Durban verander die kleur na 'n goue gelerige kleur. Die vis word 2 m lank en 70 kg swaar.

Habitat

Die vis kom voor tussen rotsriwwe in water wat 20–160 m diep is. Die vis mag nie gevang word van 1 September tot 30 November nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooisteenbras: Brief Summary ( Afrikaans )