dcsimg
Image of yellowfin goatfish
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Yellowfin Goatfish

Mulloidichthys vanicolensis (Valenciennes 1831)

Vlam-bokvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vlam-bokvis (Mulloidichthys vanicolensis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suider-Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin-goatfish.

Voorkoms

Die vis het 'n geel horisontale streep in die middel by die sylyn. Die anale en dorsale vinne is geel. Party spesies het 'n ry blou spikkels aan die boonste kant van die lyf.

Habitat

Die vis kom in skole voor.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vlam-bokvis: Brief Summary ( Afrikaans )