dcsimg

Breëstreepkardinaalvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëstreepkardinaalvis (Apogon angustatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika van die Aliwal-bank af tot by Kenia voorkom. Dit kom ook voor in die Indiese – Wes-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as Broad-striped cardinal.

Voorkoms

Die vis word 11 cm lank. Daar is vyf donker horisontale strepe oor die lyf.

Habitat

Hulle kom voor in vlak koraalriwwe, in water van 6 – 20 m.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Breëstreepkardinaalvis: Brief Summary ( Afrikaans )