dcsimg
Image of 短翅羽鰓鮐
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

短翅羽鰓鮐

Rastrelliger kanagurta (Cuvier 1816)

Indiese makriel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Indiese makriel (Rastrelliger kanagurta) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Durban. Die kop en liggaam is blou-groen met horisontale strepe aan die bokant van die liggaam terwyl die pens silwer is. 'n Swart kol op die liggaam word deur die pektorale vin bedek en die dorsale vinne is gelerig met swart punte. Die vis word 35 cm lank en leef net in water wat meer as 17 °C is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Indiese makriel: Brief Summary ( Afrikaans )