dcsimg
Image of 光唇草鳚
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

光唇草鳚

Clinus superciliosus (Linnaeus 1758)

Superklipvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Superklipvis (Clinus superciliosus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en word aan die suid- en weskus aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Klipfish. Die vis kom voor in getyrotspoele en tussengetypoele. Dit word nie langer as 30 cm nie.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Sinonieme vir Clinus superciliosus by www.fishbase.org.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Superklipvis: Brief Summary ( Afrikaans )