dcsimg

Mya se klipvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Mya se klipvis (Pavoclinus myae) is 'n vis wat voorkom tussen Algoabaai en Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Mya's klipfish.

Voorkoms

Die vis is roesrooi met donker strepe oor die lyf en daar is 'n groot silwer kol agter die oë en op die basis van die pektorale vin. Daar is ook kleiner kolletjies op die onderkant en agter die oë terwyl vier strale uitstraal vanaf die oë. Die vis word tot 6 cm groot.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Mya se klipvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Mya se klipvis (Pavoclinus myae) is 'n vis wat voorkom tussen Algoabaai en Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Mya's klipfish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF