dcsimg
Image of Amphiprioninae
Unresolved name

Amphiprioninae

Amphiprioninae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Anemoonvisse is 'n subfamilie Amphiprioninae van visse wat hoort tot die familie Pomacentridae. Die subfamilie bestaan uit dertig spesies waarvan 29 tot die genus Amphiprion en een tot die genus Premnas hoort. Al die spesies vorm simbiotiese verhoudings met seeanemone.

Oor die algemeen is die visse geel, oranje of rooi van kleur met strepe of vlekke op. Die grootste word tot 18 cm lank en die kleinste is beswaarlik 10 cm lank.

Habitatte

Anemoonvisse kom slegs in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voor insluitende die Rooisee en Groot Koraalrif. Anemoonvisse kom nie in die Atlantiese Oseaan voor nie.

Suidelike Afrika

Die volgende twee spesies kom aan die kus van Suidelike Afrika voor:

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Amphiprioninae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Anemoonvisse is 'n subfamilie Amphiprioninae van visse wat hoort tot die familie Pomacentridae. Die subfamilie bestaan uit dertig spesies waarvan 29 tot die genus Amphiprion en een tot die genus Premnas hoort. Al die spesies vorm simbiotiese verhoudings met seeanemone.

Oor die algemeen is die visse geel, oranje of rooi van kleur met strepe of vlekke op. Die grootste word tot 18 cm lank en die kleinste is beswaarlik 10 cm lank.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pexe payasu ( Asturian )

provided by wikipedia AST

El pexe payasu (Amphiprion ocellaris), ye un pexe que mora nes agües tropicales. Carauterízase polos sos intensos colores coloráu, rosa o naranxa y blancu. Vive nos arrecifes de coral del Indopacíficu y vive conxuntamente coles anémones, teóricamente una especie depredadora, de la que llogra una proteición frente a posibles atacantes. A cambéu, el pexe payasu ufierta la posibilidá d'inxerir les sustancies que necesita l'anémona.

Fácil de llograr, ye un pexe de caltenimientu senciellu, por ello, toles sos variedaes constitúin una bona opción p'acuarios. Trátase d'una especie carnívora, que precisa un llixeru aporte vexetal na so dieta. Nel so mediu natural los pexes payasu escuerren a les sos pequeñes preses.

"Icono
Esti artículu ye un entamu. Pues ayudar a la Wikipedia n'asturianu ampliándolu.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST