dcsimg

Breëbalk-vuurvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëbalk-vuurvis (Pterois antennata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese – Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Park Rynie. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Antenna firefish.

Voorkoms

Die vis is rooierig van kleur met breë vertikale strepe oor die lyf en kop. Die dorsale vin bestaan uit 12 afsonderlike strale, waarvan die langste langer as die liggaam is. Die pektorale vinne het 16 – 17 lang strale terwyl daar tentakels bokant die groei – wat herinner aan die antennes van insekte. Die vis word 20 cm lank. Daar is ook gifbuise in die dorsale-, anale- en bekkenvinne.

Habitat en gewoontes

Die vis verkies rotsriwwe waar hy skuil in grotte en skeure in water wat nie dieper is as 50 m is nie. Die vis is 'n roofvis. Die vis kan in 'n akwarium aangehou word, maar moet versigtig hanteer word. Dit ontgroei 'n klein akwarium vinnig.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Breëbalk-vuurvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëbalk-vuurvis (Pterois antennata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese – Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Park Rynie. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Antenna firefish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs in lagoon and seaward reefs to a depth of at least 50 m. Hides in crevices under rocks and coral formations during the day and hunts at night, feeding on shrimps and crabs. Venomous and capable of inflicting a painful sting.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]