dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Gilchrist's Round Herring

Gilchristella aestuaria (Gilchrist 1913)

Rivierrondeharing ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rivierrondeharing (Gilchristella aestuaria) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Olifantsrivier tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Estuarine roundherring.

Voorkoms

Die lyf is ietwat plat. Die vis is deurskynend blou met 'n ligte streep langs die sye. Dit het 'n silwer kop en die onderste gedeelte van die liggaam is ook silwer. Daar is ook swart kolletjies aan die rugkant en kop van die vis. Die vis word slegs 7 cm groot

Habitat

Die vis kom voor in riviermondings, kusbaaie en mere en bly in skole saam en word selde in die see gevind. Hulle vreet soöplankton deur of filter-voeding of deur die prooi een-een te jag.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rivierrondeharing: Brief Summary ( Afrikaans )