dcsimg
Image of 带纹长须猫鲨
» Animals » » Vertebrates » » Cartilaginous Fishes » » Modern Sharks » Ground Sharks »

带纹长须猫鲨

Poroderma africanum (Gmelin 1789)

Streephaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelê. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. Compagno, L.J.V. (2005). "Poroderma africanum". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 17 Mei 2010.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Streephaai: Brief Summary ( Afrikaans )