Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.
Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.
Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.
Nie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.
'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.
Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.