dcsimg

Kleinswartooievaar ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinswartooievaar (Ciconia abdimii) is 'n algemene trekvoël wat in die Sahel broei. Die voël is 76–81 cm groot en weeg 1,1–1,6 kg. Hulle kom in oop grasvelde en landerye voor en vergader in groot getalle waar vlieënde termiete verskyn. In Engels staan die voël bekend as Abdim's Stork.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ciconia abdimii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinswartooievaar: Brief Summary ( Afrikaans )