dcsimg
Image of <i>Lonchura cucullata scutata</i>

Bronze Mannikin

Lonchura cucullata

Gewone fret ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin.

 src=
'n Volwasse fret in Uganda dra 'n saadkop van groen buffelsgras (Panicum) vir nesbou. Groen Digitaria- en Sporobolus-gras word ook gebruik.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lonchura cucullata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone fret: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin.

 src= 'n Volwasse fret in Uganda dra 'n saadkop van groen buffelsgras (Panicum) vir nesbou. Groen Digitaria- en Sporobolus-gras word ook gebruik.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF