dcsimg

Rooivlerkkwartelvinkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooivlerkkwartelvinkie (Paludipasser locustella) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige grasveld en vleie, dikwels in groepe. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Locust Finch.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooivlerkkwartelvinkie: Brief Summary ( Afrikaans )