Die Jamesonse vuurvinkie (Lagonosticta rhodopareia) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in ruigtes en grasruigtes in savanne en droë boomveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Witpootblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Jameson's Firefinch.