dcsimg

Natallyster ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Natallyster (Zoothera guttata) is 'n seldsame standvoël en gedeeltelike trekvoël in woudonderbos. Hulle broei in kuswoude in die Oos-Kaap en effens verder binnelands in KwaZulu-Natal. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 - 76 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Ground Thrush. Die voël se status is bedreigd.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Natallyster: Brief Summary ( Afrikaans )